Lacuna

DEUR Darkroom Contemporary REGIE Louise Coetzer CHOREOGRAFIE Mthuthuzeli November VIDEOGRAAF Oscar O’Ryan 

Gratis

Presbiteriaanse Kerk

DATUM(S)

28 Maart 2026, 09:00

29 Maart 2026, 09:00

30 Maart 2026, 09:00

31 Maart 2026, 09:00

1 April 2026, 09:00

2 April 2026, 09:00

3 April 2026, 09:00

4 April 2026, 09:00

’n Verfilmde dans of ’n dansportret. “Lacuna” beteken “leemte” en sny spoor deur die ongevulde ruimtes van die brutalistiese argitektuur wat die danser omvou. Dit is ’n kinematografiese studie van lig en donker, sigbaar en onsigbaar.

Darkroom Contemporary skep sedert 2010 interdissiplinêre uitvoerings, dansprente en interaktiewe werke. Lacuna is al verskeie kere oor die wêreld heen aangebied, waaronder in Duitsland, Switserland en Rwanda.

“Darkroom Contemporary has found a way to transform contemporary dance into an experience that captures the zeitgeist.” – David Fick, BroadwayWorld