Fees Voluit

Vier Kannas vir plekspesifieke teater by KKNK

Hertzog-pryswenner Nicola Hanekom se jongste plekspesifieke drama is Donderdag 14 Mei met vier Kannas bekroon.

Plekspesifieke drama neem voortou by KKNK se Kannas 

Die KKNK se Kanna-pryse word deur ’n onafhanklike paneel beoordeel en bekroon jaarliks uitnemendheid by dié fees in die Klein Karoo.

HANS VAN DER VEEN: Die man wat die magiese oomblikke geruisloos vasvang

Die spesiale Kanna vir diens aan die KKNK word vanjaar toegeken aan Hans van der Veen, ’n boorling van Oudtshoorn, kliniese sielkundige, uitsonderlike fotograaf en op sy dag die houer van verskeie junior Suid-Afrikaanse rekords in die middelafstande.

Verwelkingslied – Lené Vorster

Die dood is soos teaterspel. Dis ’n sikliese bevrediging. Aan die einde van die aand, as die gordyn sak, is die spel verby en die lewe wat eens op die planke was weg.

Sooibrand – Lené Vorster

In die stikdonker teater val die kollig net op hom. Op die verhoog is daar net ’n vleuelklavier en Nataniël geklee in ’n bloedrooi teatergordyn-agtige rok. Dan begin hy sing. Dis dramaties en feestelik en so fabulous. 

Please don’t call me Moffie – Jade Wainright

One table. Four plates. Three glasses. Two chairs. 

Playthings – Jade Wainwright 

Only 10 tickets sold might seem like a failure, but one could argue that’s exactly how Vonkprop’s Play Things is meant to be experienced. Small. Intimate.

DEEP HEAT – Krotoa Felix

Met die Karoo-berge teen die agtergrond en met die Karoo-son wat skel skyn, beleef die gehoor Deep Heat. 

CRYBABY – Krotoa Felix 

Crybaby is ’n produksie wat jou laat lag en jou oë oopmaak oor die belangrikheid om kinders se onskuld te beskerm.

Kafka’s Ape – Jade Wainwright 

When Tony Bonani Miyambo rips down the backdrop behind him, there is complete silence. 

Hartsbriewe – Lené Vorster

As die tannies eers begin huil want dis so mooi, dan moet jy weet... 

Granaatsap – Jade Wainwright 

Watching a dominee inspect and fondle a sixteen-year-old girl’s breast on a stage is disturbing, to put it plainly. Watching that same dominee drink water infused with period blood is enough to guarantee a walkout. 

GAT – Lené Vorster

Oor die eeue heen woeker die mensdom onder dieselfde maan en sterre. Ons sterf in dieselfde grond as dié wat voor ons geloop het.

Die Siel van Eugene Marais – Lené Vorster

Teen die agterdoek van die verhoog hang daar ’n enorme skets van Eugène Marais.

Blitsteater – Jade Wainwright 

They’re fast. They’re fun. They’re free. Each is 20 minutes, then you move on to the next. 

Akrasia – Lené Vorster

Wat doen jy as jy nie kan aanbeweeg nie? Hoe maak jy met rou wat jy nie kan laat gaan nie? 

’n Geliefde viering van onskulturele diversiteit

Dit is weer eens daardie tyd van die jaar wanneer een van die Wes-Kaap se mees gekoesterde sosiale geleenthede die kollig op ons provinsie se merkwaardige kulturele tapisserie skyn.

Voluit verbonde en voluit op pad vorentoe

Dit is vir die Groter Oudtshoorn-munisipaliteit ’n groot voorreg om inwoners, besoekers en kunstenaars welkom te heet by die 30ste KKNK – ’n besonderse mylpaal in die geskiedenis van Suid-Afrika se mees geliefde kunstefees.

Ons sien daarna uit om vanjaar voluit fees te vier!

Hier op Oudtshoorn, by die moeder van die Afrikaanse feeste, is die afgelope dertig jaar vertolk aan Suid-Afrika se oppe en awwe, skuiwe in ons kultuur en identiteit, en verwikkelinge wat die samelewing, soms die hele wêreld, oornag of geleidelik verander het. En natuurlik, onderliggend aan alles, het die kunste ons die menslike natuur dieper help uitpluis en beleef.

Elke storie dra by totSA se narratief

Ons verwelkom jou met trots by die 30ste KKNK in Oudtshoorn. As hoofborg is dit vir ons by Absa ’n besondere voorreg om ons vennootskap met hierdie ikoniese kunstefees voort te sit en saam ’n nuwe hoofstuk in die merkwaardige erfenis daarvan te vier.

Uitsonderlike openingskonsert wag by 30ste KKNK

Oudtshoorn-kunstenaars het verlede naweek, onder leiding van bekroonde musiekregisseur Janine Neethling, met repetisies vir die KKNK se Voluit Openingskonsert afgeskop.

Talle bekroondes op program vir 30ste KKNK

Bekroonde teaterproduksies, kunstenaars en regisseurs is volop op die program vir die 30ste KKNK op Oudtshoorn. 

Voluit feesprogram vir 30ste KKNK bekend 

Die KKNK, geborg deur Absa, oftewel die moederfees van Afrikaanse feeste, vier van 28 Maart tot 4 April 2026 ’n voluit 30ste mylpaaljaar op Oudtshoorn. So sê Hugo Theart, uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK.