Op die verhoë Francois van Coke, Early B, Van Pletzen, BlackByrd, Booshle G., Jack and the Weatherman, Seuns van Vlug, ONS en Zoé
Ingesluit by Feesmark-kaartjie
Feesmark se musiekverhoë
Afrikaans en Engels•
Gesin (OB)•
600 min.
DATUM(S)
2 April 2026, 10:30
Fees voluit van vroegdag by die KKNK se meer intieme dagverhoog om jou in die regte luim te kry vir ’n groot partytjie op die Feesmark-verhoog tot laat. Heerlike eetgoed en iets koud om te drink is ook nooit te ver weg nie.