Feesmark se musiekverhoë: 28 Maart

OP DIE VERHOË Early B, Coenie de Villiers, Amanda Strydom, Brendan Peyper, Bernice West, Martin Bester, Posduif en Bacchus Nel en sy Bra’s

Ingesluit by Feesmark-kaartjie

Feesmark se musiekverhoë

Afrikaans en Engels •

Gesin (OB) •

600 min.

DATUM(S)

28 Maart 2026, 10:30

Fees voluit van vroegdag by die KKNK se meer intieme dagverhoog om jou in die regte luim te kry vir ’n groot partytjie op die Feesmark-verhoog tot laat. Heerlike eetgoed en iets koud om te drink is ook nooit te ver weg nie.