Feesmark se musiekverhoë: 29 Maart

OP DIE VERHOË Karen Zoid, Emo Adams, Phoebe Mgxaji, Richard Cock en ’n simfonieorkes, asook Jo Black, Karlien van Jaarsveld, Rubber Duc, The Rocketzz New Generation en Kruger & Tutu

Ingesluit by Feesmark-kaartjie

Feesmark se musiekverhoë

Afrikaans en Engels •

Gesin (OB) •

600 min.

DATUM(S)

29 Maart 2026, 10:30

Fees voluit van vroegdag by die KKNK se meer intieme dagverhoog om jou in die regte luim te kry vir ’n groot partytjie op die Feesmark-verhoog tot laat. Heerlike eetgoed en iets koud om te drink is ook nooit te ver weg nie.