’n Verdeelde wêreld met verdelende leiers

MET ds. Rudi Swanepoel (leraar van Aan-die-Berggemeente), dr. Ruhan Fourie (Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie) en prof. Nomalanga Mkhize (hoogleraar in geskiedenis, NMU) GESPREKSLEIER Kabous Meiring

AANGEBIED DEUR Netwerk24 en Die Burger

Gratis

Netwerk24-feeskafee

Afrikaans •

Gesin•

60 min.

DATUM(S)

1 April 2026, 09:00

Leierskap is lankal nie meer ’n gesogte karaktereienskap nie; dáárvoor het ons hopeloos te min goeie voorbeelde. Om die waarheid te sê, van die groot wêreldleiers is verdelend, gierig, gewelddadig. Waar is ons Churchills en Roosevelts? Ons gesels oor die geskiedenis en die toekoms aan die hand van bekende leiers.