Leierskap is lankal nie meer ’n gesogte karaktereienskap nie; dáárvoor het ons hopeloos te min goeie voorbeelde. Om die waarheid te sê, van die groot wêreldleiers is verdelend, gierig, gewelddadig. Waar is ons Churchills en Roosevelts? Ons gesels oor die geskiedenis en die toekoms aan die hand van bekende leiers.