Die invloed van tegnologie op die samelewing

MET onder andere Carla Smith, Kanya Viljoen, Dean John Smith, Mienke Ehlers, Nicole Holm en Frank Opperman.

Ondersteun deur die Wes-Kaapse regering.

Gratis

kykNET-leefarea

Afrikaans •

Gesin•

60 min.

DATUM(S)

1 April 2026, 12:30

Die produksies CRYBABY en Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene ondersoek beide die invloed van tegnologie op die samelewing. Die geselskappe van die twee produksies bespreek die kwellende temas wat in die dramas aangeroer word.