WITH onder andere Carla Smith, Kanya Viljoen, Dean John Smith, Mienke Ehlers, Nicole Holm en Frank Opperman.
Supported by the Western Cape Government.
Free
kykNET-leefarea
Afrikaans •
Family •
60 min
DATE(S)
1 April 2026, 12:30
Die produksies CRYBABY and Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene, Lemoene ondersoek beide die invloed van tegnologie op die samelewing. Die geselskappe van die twee produksies bespreek die kwellende temas wat in die dramas aangeroer word.