Legendes: Sandra Prinsloo en Nic de Jager

MET Sandra Prinsloo en Nic de Jager

Ondersteun deur die Wes-Kaapse regering.

Gratis

Johnny kykNET-leefarea-saal

Afrikaans •

Gesin•

60 min.

DATUM(S)

2 April 2026, 12:30

Sandra Prinsloo en Nic de Jager het al diep spore getrap. Sandra is vanjaar te sien in ’n nuwe eenvrouvertoning, Die ander dogter, en Nic in die drama ge-gebergtes. Die twee legendes gesels oor hul onderskeie produksies, maar ook oor hul ongelooflike loopbane en wat nog voorlê.