Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Visuelekuns-rondleidings

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

DATUM(S)

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Add Your Heading Text Here

Saterdag 28 Maart 13:00

Grenslose gesprekke se kunsuitstallings is oop vir die publiek vanaf 12:00. Meeste van die kunstenaars is van 13:00 tot 15:00 teenwoordig by hul uitstallings om informeel met kykers te gesels.

Sondag 29 Maart 11:00

Grenslose gesprekke wat tyd en plek oorskry: rondleiding van PLEK en So, I Let Silence Explain in die Prince Vintcent-gebou, deur Liza Grobler, nomThunzi Mashalaba en voormalige feeskunstenaars.

Maandag 30 Maart 11:00

Grenslose gesprekke: Passage – a song. en After De Jongh by die St. Jude’s Anglikaanse kerksaal, ’n rondleiding deur Abrie Fourie en Hentie van der Merwe.

Dinsdag 31 Maart 11:00

Grenslose gesprekke: Praatland by die Absa Burgersentrum, ’n rondleiding deur kurators Juria le Roux en Brahm van Zyl.

Woensdag 1 April 11:00

Grenslose gesprekke: ’n Interaksie met Kans Karoo (Hannah Paton), Mite-masjien (Kobus la Grange) en die jong stem Luxolo Witvoet in die Presbiteriaanse kerksaal.

Donderdag 2 April 11:00

Grenslose gesprekke: Rond en bont. Hierdie rondleiding vertrek vanaf die grondverdieping van die Prince Vintcent-gebou. Bring jou stapskoene, hierdie een is vir die fikser kunsliefhebbers! Rondleiding aangebied deur Liza Grobler en Seretse Moletsane.

Vrydag 3 April 11:00

Grenslose gesprekke met ander lande: Lay of the Land, Being Here for You en Heinde en ver in die Prince Vintcent-gebou.

Saterdag 4 April 11:00 Grenslose gesprekke wat tyd en plek oorskry: ’n Oorsig oor al die feesuitstallings in die Klein Karoo. Rondleiding aangebied deur Liza Grobler en Seretse Moletsane.