Visuelekuns-rondleidings

WITH verskeie kunstenaars, onder leiding van Liza Grobler en Seretse Moletsane

Free

Various venues

Afrikaans and English •

Family •

60 min

DATE(S)

28 March 2026, 13:00

29 March 2026, 11:00

30 March 2026, 11:00

31 March 2026, 11:00

1 April 2026, 11:00

2 April 2026, 11:00

3 April 2026, 11:00

4 April 2026, 11:00

Saterdag 28 Maart 13:00

Dialogues Across Place and Time se kunsuitstallings is oop vir die publiek vanaf 12:00. Meeste van die kunstenaars is van 13:00 tot 15:00 teenwoordig by hul uitstallings om informeel met kykers te gesels.

Sondag 29 Maart 11:00

Grenslose gesprekke wat tyd en plek oorskry: rondleiding van PLACE and So, I Let Silence Explain in die Prince Vintcent-gebou, deur Liza Grobler, nomThunzi Mashalaba en voormalige feeskunstenaars.

Maandag 30 Maart 11:00

Grenslose gesprekke: Passage – a song. and After De Jongh by die St. Jude’s Anglikaanse kerksaal, ’n rondleiding deur Abrie Fourie en Hentie van der Merwe.

Dinsdag 31 Maart 11:00

Grenslose gesprekke: Praatland by die Absa Burgersentrum, ’n rondleiding deur kurators Juria le Roux en Brahm van Zyl.

Woensdag 1 April 11:00

Grenslose gesprekke: ’n Interaksie met Kans Karoo (Hannah Paton), Myth Machine (Kobus la Grange) en die jong stem Luxolo Witvoet in die Presbiteriaanse kerksaal.

Donderdag 2 April 11:00

Grenslose gesprekke: Rond en bont. Hierdie rondleiding vertrek vanaf die grondverdieping van die Prince Vintcent-gebou. Bring jou stapskoene, hierdie een is vir die fikser kunsliefhebbers! Rondleiding aangebied deur Liza Grobler en Seretse Moletsane.

Vrydag 3 April 11:00

Grenslose gesprekke met ander lande: Lay of the Land, Being Here for You and Heinde en ver in die Prince Vintcent-gebou.

Saterdag 4 April 11:00 Grenslose gesprekke wat tyd en plek oorskry: ’n Oorsig oor al die feesuitstallings in die Klein Karoo. Rondleiding aangebied deur Liza Grobler en Seretse Moletsane.