Annie’s Art bied aan: Die Karoo is ’n gedig sonder woorde

UITSTALLING DEUR Annie’s Art

Gratis

Queen’s Hotel se konferensiesaal (Baron van Reedestraat)

DATUM(S)

28 Maart 2026, 08:30

29 Maart 2026, 08:30

30 Maart 2026, 08:30

31 Maart 2026, 08:30

1 April 2026, 08:30

2 April 2026, 08:30

3 April 2026, 08:30

4 April 2026, 08:30

Ek wil ry tot waar dit reën … stap deur strate met huise wat nog nooit gesluit was nie, ek wil met jou sit en gesels oor Bach in Afrikaans, oor die statige Audrey en ek wil weet dat jy weet dat dit reg is om waarde aan die goeie in die lewe te heg … en dan wil ek hê dat jy ook saam met my wonder hoe Ingrid die see kon inloop, terwyl haar kind lê en slaap … My taal, my wese …

084 666 0777

28 Maart tot 4 April

08:30 tot 20:30