Ek wil ry tot waar dit reën … stap deur strate met huise wat nog nooit gesluit was nie, ek wil met jou sit en gesels oor Bach in Afrikaans, oor die statige Audrey en ek wil weet dat jy weet dat dit reg is om waarde aan die goeie in die lewe te heg … en dan wil ek hê dat jy ook saam met my wonder hoe Ingrid die see kon inloop, terwyl haar kind lê en slaap … My taal, my wese …
084 666 0777
28 March to 4 April
08:30 tot 20:30