DEBUUT

Antie Wi’oekal

MET Faith Kinniar TEKS, REGIE EN VERVAARDIGER Faith Kinniar

Ondersteun deur die Wes-Kaapse regering.

R80 (vooraf) • R70 (Vriende van die KKNK) • R90 (by die deur)

Netwerk24-feeskafee

Afrikaans •

Geen o. 16 T•

50 min.

DATUM(S)

29 Maart 2026, 16:00

30 Maart 2026, 18:00

31 Maart 2026, 20:00

3 April 2026, 20:00

The Dress. YouTube se Comedy Hype-kanaal het ’n conspiracy waar “weird Hollywood” obsessed is met swart mans pressure om swart vrouens te speel en hulle mense af te maak. Innie Kaap … wil ons nie gebeat weesie. Ons vat soema self daai dress met ’n swirlkous en gown nog by, meisa. Dan gooi ons Daai Antie. Almal ken haar. Sy’s loud, sy’s ratchet, en sy’s net gatvol van al die taxis wattie oepe vensters hettie. Antie Wi’oekal is die ultimate antie, met stink gown en al. Satisfy jou ratchet bruinvrou cravings en lag tot jy naar word, meisa!