Feesmark se musiekverhoë: 31 Maart

OP DIE VERHOË YoungstaCPT, Zaan Sonnekus, Monark, Rooksein, Juanita du Plessis, Leah en Adam

Ingesluit by Feesmark-kaartjie

Feesmark se musiekverhoë

Afrikaans en Engels •

Gesin (OB) •

600 min.

DATUM(S)

31 Maart 2026, 11:00

Fees voluit van vroegdag by die KKNK se meer intieme dagverhoog om jou in die regte luim te kry vir ’n groot partytjie op die Feesmark-verhoog tot laat. Heerlike eetgoed en iets koud om te drink is ook nooit te ver weg nie.