OP DIE VERHOË Dr. Victor & The Rasta Rebels, Riaan Benadé, Craig Lucas, Droomsindroom, The Muses en Andriëtte Norman
Ingesluit by Feesmark-kaartjie
Feesmark se musiekverhoë
Afrikaans en Engels •
Gesin (OB) •
600 min.
DATUM(S)
1 April 2026, 11:00
Fees voluit van vroegdag by die KKNK se meer intieme dagverhoog om jou in die regte luim te kry vir ’n groot partytjie op die Feesmark-verhoog tot laat. Heerlike eetgoed en iets koud om te drink is ook nooit te ver weg nie.