Olifant-en-ontbyt-ervaring

AANGEBIED DEUR Buffelsdrift Game Lodge

R500

Buffelsdrift Game Lodge

Afrikaans en Engels•

Gesin •

120 min.

DATUM(S)

28 Maart 2026, 07:30

29 Maart 2026, 07:30

30 Maart 2026, 07:30

31 Maart 2026, 07:30

1 April 2026, 07:30

2 April 2026, 07:30

3 April 2026, 07:30

4 April 2026, 07:30

Geniet ’n buffet-ontbyt in die restaurant en beleef ’n wonderlike ervaring saam met die drie grootpote, Malaika, Bulelo en Jabari. Word meegevoer deur die aangrypende verhaal van drie wees-Afrika-olifante wat ’n gelukkige tuiste by Buffelsdrift Game Lodge gevind het. Persoonlike interaksie met die olifante en hope fotogeleenthede is deel van hierdie ervaring. Deelnemers kan kies tussen ’n kontinentale of warm ontbyt, met sap en filterkoffie wat ingesluit is.