MET Schoemé Steenkamp (28 Maart), Mel die Storieverteller (29 Maart), Heinrich Wentzel (30 Maart), Dean John Smith (31 Maart 11:30), Mandri Sutherland (31 Maart 14:45), Neil Sandilands (1 April), Kabous Meiring (2 April), Rolanda Marais (3 April) en Christie van Niekerk (4 April) AANGEBIED DEUR LAPA Uitgewers en Penguin Random House
Ingesluit by Feesmark-kaartjie
By die Klein KKNK-teater
Afrikaans •
Gesin •
15 min.
DATUM(S)
28 Maart 2026, 11:30
29 Maart 2026, 11:30
30 Maart 2026, 11:30
31 Maart 2026, 11:30
31 Maart 2026, 14:45
1 April 2026, 11:30
2 April 2026, 11:30
3 April 2026, 11:30
4 April 2026, 11:30
Kuier elke dag om 11:30 saam by die Klein KKNK-teater. Bekendes in die vermaaklikheidsbedryf lees voor uit van LAPA se bekendste kinderboeke en lekker boekpryse kan gewen word.