Van komedie tot digkuns: Lizz Meiring, Chris van Niekerk en Joanie Combrink

MET Lizz Meiring, Chris van Niekerk en Joanie Combrink

Ondersteun deur die Wes-Kaapse regering.

Gratis

kykNET-leefarea

Afrikaans •

Gesin•

60 min.

DATUM(S)

29 Maart 2026, 12:30

Teater-ikone Lizz Meiring, Chris van Niekerk en Joanie Combrink gesels oor hul produksies by vanjaar se fees en kyk terug oor ’n lewe in die teater. Chris en Joanie is te sien in Hortjies dig: Die storie van digter Peter Blum en Lizz in Die ‘Real Housewife’.