‘Atropa’: Tom Lanoye, Marthinus Basson en die geselskap in gesprek
MET onder andere Marthinus Basson en Tom Lanoye
Ondersteun deur Literatuur Vlaanderen.
Gratis
kykNET-leefarea
Afrikaans •
Gesin •
60 min.
DATUM(S)
30 Maart 2026, 12:30
Marthinus Basson (regisseur), Tom Lanoye (skrywer en vertaler) en lede van die geselskap van Atropa: Die wraak van vrede gesels oor die produksie, teater as ’n weerspieëling van die wêreld en waar hul inspirasie vandaan kom.