Seisoen van Steyn

MET Martin Steyn (skrywer) en Nadine Petrick (gespreksleier)

Aangebied deur Penguin.

Gratis

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Afrikaans•

Gesin •

45 min.

DATUM(S)

3 April 2026, 12:00

Niefiksie

Dit is die “Seisoen van Steyn” en die meester van spanning het weer lesers aan die wonder. Skimme en spoorsoekers is ’n versameling kortverhale – ’n interessante mengsel van raaisel, misdaad en meer. Die lesers sien sommer gou waarom Martin Steyn so gek is oor die skryfwerk van Stephen King. Splinternuwe uitgawes van Steyn se topverkopers Donker spoor, Losprys, Skuldig en Swartval is nou beskikbaar.