Niefiksie
Dit is die “Seisoen van Steyn” en die meester van spanning het weer lesers aan die wonder. Skimme en spoorsoekers is ’n versameling kortverhale – ’n interessante mengsel van raaisel, misdaad en meer. Die lesers sien sommer gou waarom Martin Steyn so gek is oor die skryfwerk van Stephen King. Splinternuwe uitgawes van Steyn se topverkopers Donker spoor, Losprys, Skuldig and Swartval is nou beskikbaar.