‘Atropa’: Tom Lanoye, Marthinus Basson en die geselskap in gesprek

WITH onder andere Marthinus Basson en Tom Lanoye

Ondersteun deur Literatuur Vlaanderen.

Free

kykNET-leefarea

Afrikaans •

Family •

60 min

DATE(S)

30 March 2026, 12:30

Marthinus Basson (regisseur), Tom Lanoye (skrywer en vertaler) en lede van die geselskap van Atropa: Die wraak van vrede gesels oor die produksie, teater as ’n weerspieëling van die wêreld en waar hul inspirasie vandaan kom.