Adam Small 90

MET Amelie Bestbier, Jayden Pekeur, Bronwynne Neer, Emma Nelson, Jeswaan Boneparte, Giovanni Cloete, Kayle Farmer en Jessica Chandler TEKS Miché van Wyk, Miandra Hayward, Hein Poole en Chester Miggels REGIE Dean John Smith, Adri-Jo Waterboer, Rafiek Mammon en Martlie Jordaan

Moontlik gemaak deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA).

Gratis

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal (Jan van Riebeeckweg)

Afrikaans •

Gesin •

60 min.

DATUM(S)

31 Maart 2026, 16:30

Adam Small sou in 2026 sy 90ste verjaardag gevier het en dis ook 10 jaar sedert hy oorlede is. Deur die projek wil die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) hierdie ikoon van die Afrikaanse letterkunde huldig. Vier skrywers is gevra om enige aspek of aanhaling van Adam Small te neem en na aanleiding daarvan ’n nuwe teks te skryf vir jong spelers van die Proscenium Dramakompetisie. Die idee is dus om Adam Small se werk te herverbeel en toeganklik te maak vir ’n moderne gehoor.