Please, Don’t Call Me Moffie

MET Anzio September TEKS, REGIE, VERHOOGBESTUURDER EN VERVAARDIGER Zubayr Charles

R145 (vooraf) • R130 (Vriende van die KKNK) • R160 (by die deur)

Laerskool Wesbank-teater (Vredestraat)

Engels, Kaaps en Arabies •

Geen o. 16 T, G, N •

50 min.

DATUM(S)

29 Maart 2026, 09:30

31 Maart 2026, 19:30

1 April 2026, 13:30

Nadat hulle ’n aanlyn video van ’n brutale, homofobiese aanval in ’n onbekende land gesien het wat wyd versprei is, reageer vyf jong, bruin mans daarop en deel hul ervarings van hoe dit was om queer groot te word en hoe hulle met hul identiteit geworstel het. Met sy vertolking van al vyf karakters gee Anzio September lewe aan hierdie kragtige teks en toon sy virtuositeit op die verhoog in hierdie diepgaande, uitdagende solo-produksie. Die teks is oorspronklik in 2023 by die KKNK se Teksmark aangebied en die produksie voltooi in 2026 ’n volle sirkel wanneer dit by die KKNK op die verhoog is.