Loki en Margot Live

MET Loki Rothman

R170 (vooraf) • R150 (Vriende van die KKNK) • R185 (by die deur)

Absa Burgersentrum

Afrikaans •

Gesin OB •

70 min.

DATUM(S)

4 April 2026, 14:30

Loki Rothman is Suid-Afrika se voorste kitaarvirtuoos. Sy vertoning is ’n rare geleentheid om hierdie bekroonde vervaardiger en musikant se besonderse talent buite sy ateljee te siene te kry. Deel in sy passie vir die kitaar terwyl hy saam met sy suster die stories en liedjies opvoer wat hom op sy musikale reis gevorm het.