OP DIE VERHOË Early B, Demi Lee Moore, Appel, Elandré, Kurt Darren, Chris Steyn, Dodo Nyoka en Don Vino
Ingesluit by Feesmark-kaartjie
Feesmark se musiekverhoë
Afrikaans en Engels •
Gesin (OB) •
600 min.
DATUM(S)
4 April 2026, 10:30
Fees voluit van vroegdag by die KKNK se meer intieme dagverhoog om jou in die regte luim te kry vir ’n groot partytjie op die Feesmark-verhoog tot laat. Heerlike eetgoed en iets koud om te drink is ook nooit te ver weg nie.