DEBUUT

Albert Frost en James Grace: Twee wêrelde, twee kitare, een verhoog

MET Albert Frost en James Grace

R170 (vooraf) • R150 (Vriende van die KKNK) • R185 (by die deur)

Absa Burgersentrum

Afrikaans en Engels •

Gesin •

70 min.

DATUM(S)

3 April 2026, 18:00

Die twee kitaarmeesters Albert Frost en James Grace deel vir die eerste keer die verhoog. Hierdie vertoning beloof om ’n onvergeetlike musiekervaring te wees. Van vurige blues-riffs tot die elegansie van klassieke kitaar, bring Albert en James twee kitaarwêrelde byeen wat die passie en energie van die snare oor die eeue vier.