Te Heerlik: Tee-en-smaak-ervaring

AANGEBIED DEUR Christo Smit en Carl Coetzer van Te Heerlik

R120

Te Heerlik Tasting Room and Store (Langenhovenweg 86)

Afrikaans en Engels •

Gesin OB •

60 min.

DATUM(S)

28 Maart 2026, 12:30

29 Maart 2026, 12:30

30 Maart 2026, 12:30

31 Maart 2026, 12:30

1 April 2026, 12:30

’n Intieme smaak-ervaring in die hart van Oudtshoorn, waar die verhale en geure van die Klein Karoo ontmoet. Ontdek die ryk geskiedenis van rooibostee en ervaar vyf unieke tee-proeë wat perfek gepaard gaan met vyf handgemaakte smake uit Te Heerlik se winkel. Hierdie sensoriese reis laat die deelnemer die kultuur, teksture en geure van die streek opnuut ervaar. ’n Huldeblyk aan erfenis, oorsprong en smaak.