Een keer om die son

MET François Bloemhof (skrywer) en Riaan Grobler (gespreksleier)

Aangebied deur Queillerie.

Gratis

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Afrikaans •

Gesin•

45 min.

DATUM(S)

31 Maart 2026, 12:00

Fiksie

Dit neem ’n jaar vir die aarde om een keer om die son te wentel. In dié tyd kan geweldig baie gebeur, bitter én soet. Die aangrypende verhaal van ’n gesin wat op die oog af gelukkig is … Maar dan vind ’n tragedie plaas wat tergende vrae tot gevolg het, en alles verander oornag. Want menseverhoudinge is kompleks, en dié verhaal beeld dit in volle geskakeerdheid uit. Die bekroonde skrywer François Bloemhof het hierdie aangrypende TV-reeks verwerk tot ’n roman wat wyd byval sal vind.