Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies aan die Teaterbystandsfonds welkom
Blitsteater in die Feesmark
Afrikaans en Engels •
Geen o.16 OB, T, V•
20 min.
DATUM(S)
28 Maart 2026, 15:30
28 Maart 2026, 16:30
29 Maart 2026, 11:30
29 Maart 2026, 12:30
30 Maart 2026, 15:00
30 Maart 2026, 16:00
31 Maart 2026, 11:00
31 Maart 2026, 12:00
1 April 2026, 15:30
1 April 2026, 16:30
2 April 2026, 15:30
2 April 2026, 16:30
3 April 2026, 15:30
3 April 2026, 16:30
4 April 2026, 15:00
4 April 2026, 16:00
’n Versameling monoloë wat die dekades-oue onderwerpe van Westerse inmenging, sielkundige kondisionering en sensuur, deur ’n Kaapse lens ondersoek. ’n Bekrompe ma moet ’n ontluikende vriendskap tussen twee tieners uit onversoenbare wêrelde stopsit.