Ponzi-skemas: Is die skelms te slim, is ons dom – of dalk net gierig?

WITH onder andere Luricka Fick (sielkundige) GESPREKSLEIER Kabous Meiring

AANGEBIED DEUR Netwerk24 en Die Burger

Free

Netwerk24-feeskafee

Afrikaans •

Family •

60 min

DATE(S)

2 April 2026, 09:00

Is die skelms net te slim, of ons te onnosel? Jaar ná jaar word nog ’n Ponzi-skema blootgelê, en verdwyn nóg mense se geld in die niet. Hoekom hou mense aan om daarin te belê? As dit te goed lyk om waar te wees, dan is dit waarskynlik. Ons verken die fenomeen verder in ’n gesprek.