Eerlike digkuns

WITH Antjie Krog, Bibi Slippers en Danie Marais

Free

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Afrikaans •

Family •

60 min

DATE(S)

28 March 2026, 16:00

Kom vind meer uit oor hoe om eerlik oor die self en jou omgewing te dig. In hierdie sessie met drie bekroonde digters gesels Antjie Krog oor Plunder wat ’n ontroerende, maar ook komiese blik gee op die ouderdom en die aftakeling van die lyf. Bibi Slippers se verse in Soekenjin ondersoek die lewe in die tyd van die internet. In Ek en jy bestaan nie praat Danie Marais oor die menslike middelklastoestand en waag dit om te praat oor dinge waaroor mense liefs stilbly. Die drama Ek is nie Danie is gebaseer op Danie se digbundels.