Historiese almanak

WITH Albé Grobbelaar (skrywer) en Gert Coetzee (gespreksleier)

Aangebied deur Turksvy.

Free

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Afrikaans •

Family •

45 min

DATE(S)

4 April 2026, 16:00

Niefiksie: Geskiedenis

Albé Grobbelaar is ’n oudradioman en meesterjoernalis wat sy eie genre geskep het. Historiese almanak is ’n keur uit Albé se radiopraatjies en koerantrubrieke, ’n versameling van sy jare lange belangstelling in die gebeure van die verlede, sedert hy in Februarie 1982 sy eerste radioprogram opgeneem het … in ’n era voordat internetnavorsing moontlik was. Dié geskiedenisflitse is ’n moet-lees en moet-luister, en soos die beste sjokolade, is elke brokkie ’n meesterstuk om aan te smul.