Creative Block

WITH various artists

Made possible by the Spier Arts Trust.

Free

Prince Vintcent building

Family •

540 min

DATE(S)

28 March 2026, 09:00

29 March 2026, 09:00

30 March 2026, 09:00

31 March 2026, 09:00

1 April 2026, 09:00

2 April 2026, 09:00

3 April 2026, 09:00

4 April 2026, 09:00

Die Spier Creative Block-versameling het oor die afgelope 21 jaar 30 000 oorspronklike kunswerke van meer as 400 opkomende en middelloopbaan-kunstenaars verkry. As ’n loopbaanontwikkelingsprogram ontvang kunstenaars regstreekse terugvoering op elke kunswerk en word hulle aangemoedig om hul kreatiewe grense te verskuif en hul tegniese vaardighede te verfyn. Elke stuk sluit die kunstenaar se biografie op die agterkant in – perfek vir nuwe én gevestigde versamelaars om opkomende talent en waagmoedige, vars stemme te ondersteun.