Vredemaker

WITH Reggie Peace (skrywer) en Jody Hendricks (gespreksleier)

Aangebied deur Lux Verbi.

Free

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Afrikaans •

Family •

45 min

DATE(S)

28 March 2026, 14:30

Niefiksie

Reggie Peace was 13 toe hy by die kinderhuis se voordeur gaan aanklop het. Hier kry hy stabiliteit en gou begin Reggie presteer. Maar hy bly ontevrede met homself – hy hunker na erkenning en aanvaarding. Tot hy besef dat hy ʼn keuse het: Kies die lewe, óf kies ’n stadige dood. Reggie se verhaal is een van hoop. Sy storie is een van swaarkry, maar ook van veerkragtigheid, aanpasbaarheid en die aangryp van elke geleentheid. In sy aangrypende memoires beklemtoon Reggie die waarde van selfliefde, positiewe verandering, en hoe om met Christus aan jou sy sterker anderkant uit te kom.