Voluit fees en voluit vorentoe: Feesgangers deel hul KKNK-stories en ervarings

WITH onder andere Hugo Theart (uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK)

Supported by the Western Cape Government.

Free

kykNET-leefarea

Afrikaans •

Family •

60 min

DATE(S)

4 April 2026, 16:00

Feesgangers word genooi om saam met die feesbestuur ’n glasie wyn te klink en hul hoogtepunte van die 30ste fees te deel, en ook sommer hoogtepunte van die afgelope drie dekades. Die kuiergesprek is ook ’n geleentheid om vorentoe te kyk en te hoor wat feesgangers se drome vir die volgende dekade is. Sluit by ons aan vir ’n tikkie nostalgie en ’n heerlike kuier.