Al die swendelaars

WITH Chris Karsten (skrywer) en Marliza van den Berg (gespreksleier)

Aangebied deur Human & Rousseau.

Free

ATKV-Boeke-oase by Exclusive Books

Afrikaans •

Family •

45 min

DATE(S)

4 April 2026, 10:30

Fiksie

Op die vooraand van speurder Arrie Dogh se aftrede beland ’n oënskynlik doodgewone inbraaksaak op sy lessenaar. En wanneer hy begin ondersoek instel na die inbrekers op Louis Jooste se perdeplaas neffens Wildernis, besef hy daar skuil ’n slinkse slang in die gras. Waar begin die storie wat Arrie eindelik oorvertel? By die Turkse perdekopers? By Jooste se Ponzi wat Bertie en vriend Diek se neseiers ingesluk het? Of begin als by die miljoene wat uit ’n rusbank op Jooste se stoetplaas verdwyn het?