Onthou jy? en Hier, nou

UITSTALLINGS DEUR Hans Blignaut en Janet Dixon

Gratis

Baron van Reedestraat 43 (langs Karoo Antiques)

DATUM(S)

28 Maart 2026, 09:00

29 Maart 2026, 09:00

30 Maart 2026, 09:00

31 Maart 2026, 09:00

1 April 2026, 09:00

2 April 2026, 09:00

3 April 2026, 09:00

4 April 2026, 09:00

Ontdek Oudtshoorn se nuwe uitstalruimte in ’n historiese sandsteengebou. In Onthou jy? vang Hans Blignaut alledaagse, spontane oomblikke vas in tyd. In Hier, nou besin Janet Dixon visueel oor die broosheid en die mooi van die lewe, oor die onstuitbare verbrokkeling van die fisieke en die gelyktydige vrywording van gees.

Hans: artbyhans.com • 064 904 6653

Janet: @janet__dixon • 084 359 4544