Wat doen jy as jy nie kan aanbeweeg nie? Hoe maak jy met rou wat jy nie kan laat gaan nie?
They’re fast. They’re fun. They’re free. Each is 20 minutes, then you move on to the next.
Crybaby is ’n produksie wat jou laat lag en jou oë oopmaak oor die belangrikheid om kinders se onskuld te beskerm.
Met die Karoo-berge teen die agtergrond en met die Karoo-son wat skel skyn, beleef die gehoor Deep Heat.
Teen die agterdoek van die verhoog hang daar ’n enorme skets van Eugène Marais.
Oor die eeue heen woeker die mensdom onder dieselfde maan en sterre. Ons sterf in dieselfde grond as dié wat voor ons geloop het.
Watching a dominee inspect and fondle a sixteen-year-old girl’s breast on a stage is disturbing, to put it plainly. Watching that same dominee drink water infused with period blood is enough to guarantee a walkout.
As die tannies eers begin huil want dis so mooi, dan moet jy weet...
When Tony Bonani Miyambo rips down the backdrop behind him, there is complete silence.
Only 10 tickets sold might seem like a failure, but one could argue that’s exactly how Vonkprop’s Play Things is meant to be experienced. Small. Intimate.
One table. Four plates. Three glasses. Two chairs.
In die stikdonker teater val die kollig net op hom. Op die verhoog is daar net ’n vleuelklavier en Nataniël geklee in ’n bloedrooi teatergordyn-agtige rok. Dan begin hy sing. Dis dramaties en feestelik en so fabulous.
Die dood is soos teaterspel. Dis ’n sikliese bevrediging. Aan die einde van die aand, as die gordyn sak, is die spel verby en die lewe wat eens op die planke was weg.