Kom kuier by ons en neem ’n foto by die CASE- en die Suzuki-uitstalling! Of kom sit rustig en geniet Vida e Caffè se koffies en lekkernye.
Die Klein Karoo Agri Ekspo sluit onder meer die volgende in:
- CASE- en Suzuki-uitstalling met kenners in die veld.
- Vida e Caffè “op wiele”.
- Kampeer- en buiteleweprodukte.
- Wye reeks Ingco-gereedskap wat die manne sal besig hou.
- Jonsson Workwear en ander klere.
- Iets vir die jongspan.