Vir wie moet Oudtshoorn in 2026 stem?

WITH onder andere Zoe Tyatya (ANC-lid en waarnemende burgemeester), Johan Allers (VF Plus-lid), Suzane Jansen (PA-lid en speaker van Oudtshoorn), Chris Macpherson (DA) en Chad Louw (People’s Prosperity Movement) GESPREKSLEIER Jody Hendricks

AANGEBIED DEUR Netwerk24 en Die Burger

Free

Netwerk24-feeskafee

Afrikaans•

Family •

90 min

DATE(S)

28 March 2026, 08:30

Met die plaaslike verkiesing wat later vanjaar gehou word, vra ons wat bied politieke partye vir dié Klein Karoo-dorp in 2026? Het die koalisieregering van die afgelope vyf jaar dienslewering op die dorp verbeter, of sal ’n eenpartyregering beter wees vir Oudtshoorn en sy mense?