Is dit ‘The Godfather’ of eerder ‘Die kadervader’?

WITH verskeie gaste GESPREKSLEIER Kabous Meiring

AANGEBIED DEUR Netwerk24 en Die Burger

Free

Netwerk24-feeskafee

Afrikaans •

Family •

60 min

DATE(S)

30 March 2026, 09:00

Korrupsie in die môre, korrupsie in die aand, korrupsie oral om ons, hoe moet ons dit verstaan? Daar is ongerymdhede in die privaat sektor en in die regering. Deesdae praat ons oor Suid-Afrikaanse mafianetwerke. Kan ons daarvan ontslae raak? En hoe?