Die spoor van ’n storie

WITH Pietman Geldenhuys en onder andere Poem Mooney (28 Maart), Churchill Naudé (29 Maart) en André Boezak (30 Maart)

Supported by the Western Cape Government.

Free

kykNET-leefarea

Afrikaans and English •

Family •

60 min

DATE(S)

28 March 2026, 16:00

29 March 2026, 16:00

30 March 2026, 16:00

Met Pietman Geldenhuys – sanger, storieverteller, skerpskertser en TV-aanbieder van Oppiestoep faam – aan die stuur, is hierdie ’n program vol lag en lewenslus. Pietman en sy uitverkorenes van storievertellers bring hul beste staaltjies en kleurvolle stories. ’n Heerlike viering van ’n erfenis van stories.