Ingesluit by Feesmark-kaartjie, donasies aan die Teaterbystandsfonds welkom
Blitsteater in die Feesmark
Afrikaans •
Family PG •
20 min
DATE(S)
28 March 2026, 11:00
28 March 2026, 12:00
29 March 2026, 15:00
29 March 2026, 16:00
30 March 2026, 11:00
30 March 2026, 12:00
31 March 2026, 11:30
31 March 2026, 12:30
1 April 2026, 11:00
1 April 2026, 12:00
2 April 2026, 15:00
2 April 2026, 16:00
3 April 2026, 11:00
3 April 2026, 12:00
4 April 2026, 11:30
4 April 2026, 12:30
’n Muis wat nog nooit kon droom nie, begin wonder oor die maan. Wat volg is ’n klein verhaal oor groot drome en die dinge wat ons laat opkyk. ’n Visuele, hartroerende storie vir oud en jonk.